Lydia von Wielligh, medeskrywer van Die Bom: Suid-Afrika se kernwapenprogram met haar eerste kopie van die boek. Pretoria 2014
Skrywer Nic von Wielligh onvang sy eerste kopie van Die Bom: Suid-Afrika se kernwapenprogram. Pretoria 2014
Skrywers Nic en Lydia von Wielligh bekyk hul boek Die Bom: Suid-Afrika se kernwapenprogram. Pretoria 2014.
Authors Nic von Wielligh and Lydia von Wielligh-Steyn at the launch of their book The Bomb: South Africa’s Nuclear Weapons Programme at the Center for Disarmament and Non-Proliferation, Vienna. 2015. To the far left from Nic von Wielligh are
Mr Jean du Preez, South African Ambassador at the IAEA and Mr Noel Stott from the Institute for Security Studies. Far right: Dr. Dimitri Perricos former head of the IAEA team investigating South Africa’s reports on the dismantlement of her nuclear weapons from November 1991.
Launching The Bomb : South Africa’s Nuclear Weapons Programme in Vienna, Austria, 2015
Die skrywers Dr. Nic von Wielligh en sy dogter en medeskrywer Lydia von Wielligh-Steyn.
Met die skrywers Nic von Wielligh en Lydia von Wielligh-Steyn by Pik Botha, geleentheidspreker by die bekendstelling van Die Bom: Suid-Afrika se kernwapenprogram. Unisa, Pretoria. 2014.