↓
 

Litera Publikasies

Suid Afrikaanse boeke publiseerder

  • Tuis
  • Boeke
    • Uit Druk
  • Argief
  • Theresa Papenfus
  • Manuskripte
    • Riglyne aan Skrywers
  • Ons skrywers
  • Kontak
  • English Site

Category Archives: Ons skrywers

Winnie Rust

Litera Publikasies

Winnie Rust se laaste boek is soos haar voriges ‘n sekure herskepping van die lewe in en om Wellington in die Boland binne ‘n sekere tydvak. Blink Ben Marais en Katryn se verhaal begin met die koms van die eerste trein … Lees verder

Wilhelm Jordaan

Litera Publikasies

Wilhelm Jordaan het sy loopbaan as joernalis begin en uiteindelik ’n professor in sielkunde geword. Hy is jare lank ’n bekende en gewilde rubriekskrywer vir Beeld en Die Burger en is al ‘n “volksghoeroe” genoem om die verhelderende insig wat uit … Lees verder

Lydia von Wielligh-Steyn

Litera Publikasies

Lydia von Wielligh is op 19 Desember 1962 in Durban gebore. Sy matrikuleer in 1980 aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria, en verwerf in 1984 ’n Honneursgraad in Frans aan die Universiteit van Pretoria behaal. In die tagtigerjare woon sy vier jaar … Lees verder

Nicolaas von Wielligh

Litera Publikasies

Nic von Wielligh is in 1936 op Springs gebore. Hy matrikuleer in 1953 aan die Hoërskool John Vorster, Nigel, en verwerf die grade BSc in Fisika en Chemie (1956), MSc(1958) en DSc in Kern/Atoomfisika (1963) aan die Universiteit van Pretoria. Hierná word hy … Lees verder

Annette Jordaan

Litera Publikasies

Annette Jordaan (geb. Neethling) matrikuleer in 1967 aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria. Daarna behaal sy M.A. in Latyn (1982) aan die Randse Afrikaanse Universiteit en DLitt (Afrikaans) (2004) aan die Universiteit van Pretoria. Tot haar aftrede in 2015 was sy dosent in … Lees verder

Jeanette Ferreira

Litera Publikasies

B.Hons, MA. (Pret), PhD (Rhodes), LAkadSA Jeanette Ferreira is gebore op 20 April 1954 en word groot op die familieplaas Deerpark, naby Tzaneen in die Laeveld. Sy voltooi haar skoolloopbaan aan die Hoër Landbouskool Merensky en verwerf die grade BHons en MA … Lees verder

Heilna du Plooy

Litera Publikasies

Heilna du Plooy  (1947) is gebore in Pretoria en het grootgeword op Bronkhorstspruit en Alberton waar haar ouers vanaf haar tiende jaar gewoon het. Haar ouers was albei onderwysers en sy is die middelste van drie dogters. Sy het studeer … Lees verder

©2026 - Litera Publikasies
↑