Die WOND – Gerhard M Pietersen

Pik Botha en sy Tyd - 'n BiografieDie Taal van BeenThe BombDie BomPik Botha and his TimesSpitstydLothar Neetling, 'n Lewe vertelKATRYNGespreksgenoot: 'n brieweboekWIEG – Joan KrugerSing Mamma Sing – Theresa Papenfus

Gerhard Pietersen se debuut is ‘n ware verhaal met onvergeetlike karakters, boeiend soos misdaadfiksie, vol humor en bitter ironie. Dit verken die pad van mense wat onder verlies steier en na God soek deur ‘n landskap van geweld.
“As joernalis het ek onbetrokke verslag gedoen oor die hofsaak na die wrede plaasmoord op die Human-egpaar van Groot-Brakrivier. Hul skoonseun skryf rou en eerlik oor die eggo’s wat weier om stilgemaak te word en wonde wat nie ophou bloei nie. Roerend. Aangrypend.”
- Susan Puren, vryskutjoernalis, TV-regisseur.
“Hierdie boek kom net betyds. Dis wat ons nodig het.”
- Carla van der Spuy, skrywer, joernalis.

Comments
Die WOND – Gerhard M Pietersen — No Comments
HTML tags allowed in your comment: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>