Hunting Africa
Dirk Botes, Pieter Smit en Gerhard Swan
‘n Gerekende inligtingsbron vir jagters, asook ‘n wetenskaplike veldgids. Alles oor: *Die professionele jagter * voorbereiding * spoorsny * skootplasing * gewere en ballistiek * noodgevalle * trofeë * meting en rekords * etiek en wet
PLUS
Detailinligting oor 130 wildspesies vir trofeejag in Afrika.
Meer oor die Skrywers
Dirk J. Botes is in 1940 in die Wes-Kaap gebore en verhuis later na die destydse Noord-Transvaal. Lees meer ...
Pieter L Smit het aan ‘n landboukollege studeer en was ‘n Suid-Afrikaanse grootwildjagter. Lees meer ...
Gerhard Swan is in 1950 in Johannesburg gebore. Hy was ‘n ervare grootwildjagter Lees meer ...
Enkele uittreksels uit die boek: Lees meer ...
ISBN: 978-1-920188-39-9
FORMAAT: 245 mm X 170 mm
BLADSYE: 374 pp volkleur
PRYS: R395.00 nou slegs R295
KATEGORIE: Niefiksie: Natuur/Sport